Hou hierdie spasie dop vir meer gedurende 2024 soos ons tema uit rol en leer saam met ons hoe om in die regte plek, op die regte tyd, met die regte doel te wees. Die regte resultate sal volg. Gaan jy deel wees hiervan?
Lees gerus ons web joernaal / blog om jou te inspireer
Ons predikers is altyd aan die werk met boodskappe en inligting om jou te laat dink, die Woord te bestudeer en jou inspirasie te gee. Kom gesels saam, vra dalk jou vrae of gee terugvoer oor hoe dit jou gehelp het.
Jou skenking kan ons help om die gemeenskap te ondersteun en die woord van God te versprei.
Sluit by ons aan en leen vandag aan die Here deur 'n skenking te maak.