top of page

WELKOM by LEDE in CHRISTUS Robertson

MOENIE ONS OPWINDENDE GEBEURE MISLOOP NIE!
No events at the moment

SONDAG DIENS

BYBELSTUDIE
GROEP

MIDWEEK DIENS EN GEBED

Ander geleenthede waarin jy dalk sal belangstel:

Jeuggroep

Sluit aan by ons jeuggroep vir prettige aktiwiteite saam met ander medegelowiges.

Vrouegroep

Doen Bybelstudies en bid saam met ons vroue terwyl ons ons verhouding met God se woord en ons geloof verdiep.

Manne byeenkoms

Sluit aan by ons manne Ons moedig mekaar aan en bou sterk verhoudings.  

​

Uitreik

Kom meer te wete oor evangelisasie en ander maniere waardeur ons die wêreld om ons kan bereik. Ons wil vir hulle Jesus wys en aanbied!

LEDE IN CHRISTUS
ROBERTSON

Leeuwinlaan 1

Robertson, 6705

logo_bw-removebg-preview.png

Thank you for your query

  • White Instagram Icon
  • White YouTube Icon
  • White Facebook Icon
Logo design_edited.png

Ontwerp deur Lede in Christ Robertson. Gedryf en ondersteun deur Wix

bottom of page