top of page

Welkom by
LEDE IN CHRISTUS
Robertson
Woon 'n diens by:
Ons wil jou graag in ons Sondagoggenddienste ontvang terwyl ons die Naam van die Here groot maak en die krag van die Heilige Gees ervaar. In ons dienste sing ons saam, word gelei deur die Gees, luister na die woord van God en prediking maar die belangrikste is dat ons saamwerk as 'n liefdevolle gemeenskap.
Ons hou diens elke Sondag soos volg:
Oggenddiens: 10:00 - 11:00
Ons sien uit daarna om saam met jou die Here te aanbid!
Kontak Ons
Kontak ons by: +27 83 381 0766
Of stuur 'n e-pos na:
ligging
Leeuwinlaan 1, Robertson, 6705
bottom of page